Afrikaans : diverse preeken door Ds. Nico van der Walt : .............. " ADAM EN CHRISTUS " (Romeine 5:12-21) " DIE HART VAN DIE EVANGELIE " : ............. In die tien verse, Rom 5:12-21, skryf die apostel oor die hart van 'n Christen se verlossing in Christus. Om die boodskap van hierdie verse behoorlik onder die knie te kry, moet mens allereers in gedagte hou waarmee Paulus in die deel van sy brief besig is. Hy is besig om die ewige sekuriteit van diegene wat geregverdig is op elke denkbare manier in sy lesers se gemoedere in te grafeer en vas te lê. Dis die oorhoofse tema. Die aansluiting by die voorafgaande verse ............. ; heel die teks dees preek van ds. v.d. Walt (www.facebook.com/nico.vanderwalt.73)[nico@dievanderwalts.co.za] - ende veele voorgaende - kunde gij ook hier lese : -----> www.ingodsveiligehanden.nl/forum/viewtopic.php?f=19&t=2021&p=4881#p4881


P.S.,
You can translate it from Afrikaans into your own language by using : www.translate.google.com


Adam En Christus