" GOD RED ALLEEN: NÉT HY EN OP NÉT EEN MANIER! " (Gal 1:6-10) , 'n Lewensbelangrike waarheid wat op té min Christene se hartstafels geskryf is : Afrikaans Preek deur Ds. Nico van der Walt : .............. Anders as sy gewoonte, begin Paulus hierdie brief met 'n skerp vermaning. Waarom sy ontsteltenis? Wat in Galasië aangaan, bedreig sy werk, hulle geloof en saligheid - ja, inderdaad hulle redding - die voortbestaan van die gemeentes, en, ergste van alles, die suiwerheid en voortgang van die evangelie en die eer van die Here. Ook vir ons is dit van lewensbelang om noukeurig ag te slaan op hierdie verse. Ons mag eenvoudig nie hier mistas nie. Waarop kom hierdie gedeelte neer? Dis wat ek nou wil tuisbring in die vertroue dat nie een van ons dit ooit sal vergeet nie: Slegs geloof alleen in Jesus Christus alleen sonder enige poging van my kant af om ............. ; heel die teks van dees preek -ende nog veele meer - door ds. Nico van der Walt (nico@dievanderwalts.co.za)[ www.facebook.com/nico.vanderwalt.73] kunde gij hier lese : -----> www.ingodsveiligehanden.nl/forum/viewtopic.php?f=19&t=2021&p=4615#p4615



God Red Alleen