" DIE HOEKPENNE VAN ONS CHRISTELIKE GELOOF " (deur ds. Nico van der Walt) : .......... Van die befaamde 19de-eeuse prediker in Londen, C.H. Spurgeon, se lidmate het op 'n slag na hom toe gekom met 'n kwelvraag: "Hoe kan ons weet die evangelie wat jý preek is die waarheid S as daar so baie ander predikers in hierdie stad is wat 'n ander boodskap verkondig?"1 As dit destyds 'n brandende vraag was, hoeveel te meer nie vandag nie? Ons tyd word gekenmerk deur 'n duisend stemme wat elkeen daarop aanspraak maak dat.......... ; die ganse text dees preek kunde gij hier lese : -----> www.ingodsveiligehanden.nl/forum/viewtopic.php?f=19&t=2021&p=3653#p3653

" Die Hoekpenne Van Ons Christelike Geloof "