" DIE LEWENDE GOD IS 'N HOORDER VAN GEBED " , Afrikaans Preek deur Ds. Nico van der Walt ; vandaag deel 1 : " 'n Aantal basiese beginsels " (Ps 65:3) : ..........IN HIERDIE PSALM BESING DAWID DIE LOF VAN SY GOD (1-2). In v.2-5 loof hy God se genade wat mense in 'n verhouding met Hom bring. In v.6-9 besing hy God se wêreldwye grootheid en almag. In v.10-14 besing hy God se goedheid. Dit kom veral tot uitdrukking in die voorsiening van wonderlike voorspoed in Sy algemene genade. Graham Scroggie sê van hierdie laaste paragraaf dat dit die aangrypendste oeslied is wat ooit geskryf is.......... ; heel die text dees preek kunde gij hier lese : -----> www.ingodsveiligehanden.nl/forum/viewtopic.php?f=19&t=2021&p=3616#p3616

" Die Lewende God Is 'n Hoorder Van Gebed "