Deel 2 van die Afrikaans Preek " GOD SE HOOGSTE OPENBARING " (Johannes 1:14 ) deur dominee Nico Van Der Walt [nico.vanderwalt@reformed.org.za] : ..........HOE KAN ONS OOIT GEMEENSKAP HÊ MET DIE ALLERHOOGSTE, DRIEMAAL HEILIGE EN EWIGE GOD VAN HEMEL EN AARDE? Voor die sondeval, ja, toe kon dit dalk nog. Maar ons is so gering, sondig en verwerplik S sukkelende mislukkings. As ons Hom net kon sien. Maar Hy is die verskuilde God. Al wat ons van Hom kan sien, is Sy werke. Of is dit? Presies hier is ons by die wonderlike goeie nuus van Jh 1:14. God het mens geword in.......... ; gans die tex dees preek - en deel 1 - kunde gij hier lese : -----> www.ingodsveiligehanden.nl/forum/viewtopic.php?f=19&t=2021&p=3163#p3163

" GOD SE HOOGSTE OPENBARING " (deel 2)