🚀
Publish your guest post instantly!
Why wait for emails? Start publishing guest posts instantly with zero waiting time
- Instant publishing - no approvals
- Dofollow backlinks guaranteed
- Google indexed automatically
- Full editorial control
- Remove sponsored tags
- Permanent post duration
- Save on bulk guest-posting with Premium subscription starting from €25 /mo
- Cancel anytime
€20
Starting Price
Start Publishing Now →
Tokkelossie een Afrikaanse story verteld bij mijn Afrikaanse les.
'n Storiegedig.
Voorwoord: As kind op die plaas het ek dikwels my vader se “tokkelossiefrustrasies” ervaar. Alhoewel die meeste mense werklik ‘n groot vrees vir die Tokkelossie gehad het, was daar tog dié wat hom dikwels as skans gebruik het, aldus my vader.
Niemand kon precies zeggen waar tokkelossie op leek maar ze zeiden ongeveer allemaal hetzelfde ....
" Klein, kort, swart, harig, half mens- half bobbejaangesig met groot bobbejaanhande, maar hy het nie voete gehad nie. Jy kon hom hoor as hy loop, so klop-klop op die stompies-bene" Hy kon “met een klap ‘n man laat agtertoe kyk”. (Nek omdraai)
Loading full article...

Nou het is wel duidelijk die Tokkelossie is bij mij kind aan huis.

Haha, apart taaltje ook! En een apart en eng 'beest'!

Na 10 keer lezen begrijp ik het aardig haha

Leuk taaltje, maar je met wel goed opletten om het te verstaan. Leuk verhaal ook

vonden wij toen ook ja. Wij worden er altijd heel blij van als we dit taaltje horen.

Leuk verhaal en men leeft daar dus ook mee, geweldig

Hartstikke leuk zo'n zuid afrikaans volksverhaal te lezen!

Lang terug dat ik Zuid Afrikaans heb gelezen :)
Zou het leuk vinden het hele verhaal daarin te lezen.
Zou het leuk vinden het hele verhaal daarin te lezen.

Niemand kon presies verduidelik hoe die Tokkelossie lyk nie, maar die beskrywings was min of meer dieselfde. Klein, kort, swart, harig, half mens- half bobbejaangesig met groot bobbejaanhande, maar hy het nie voete gehad nie. Jy kon hom hoor as hy loop, so... Show moreNiemand kon presies verduidelik hoe die Tokkelossie lyk nie, maar die beskrywings was min of meer dieselfde. Klein, kort, swart, harig, half mens- half bobbejaangesig met groot bobbejaanhande, maar hy het nie voete gehad nie. Jy kon hom hoor as hy loop, so klop-klop op die stompies-bene.
Hy kon “met een klap ‘n man laat agtertoe kyk”. (Nek omdraai)
Die mense het hulle beddens op stene gepak sodat die Tokkelossie nie op die bed kon klim nie, maar hy kon op die dak klim om sekere mense wat die volgende oggend gô-uit was, uit die slaap te hou met sy lawaai. Growwe sout sou help om die ding voor die deur of van die dak af te hou.
Volgens oorlewering vat die Sangoma ‘n afgesterwene, sny sy tong uit, en kap sy bene by die knieë af. Die arms word by die elmboë afgekap, dan is hy/sy ‘n slaaf. Die “slawe” onthou niks meer van wie hulle voorheen was of iets van hulle lewe nie. Hulle maak die Sangomas se huise skoon, was en stryk vir hulle en kook ook hulle kos. (Hoe hulle nou al hierdie werk sonder hande kon doen is ‘n raaisel nê?) Die Sangomas stuur hulle uit in die nag om te gaan kos steel, dan slaap hulle sommer by die manne se vroue ook. Reg langs die man in dieselfde bed. Niks gehoor, niks gesien. (Vandaar die groot skrotum wat ‘n teken was van ‘n ooraktiewe seksuele drang.) My vader was ook dikwels “regter” om die vrede te bewaar tussen mans en vroue wat “Tokkelossie-kinders” gehad het.
Die mense wat die Tokkelossie al gesien het, het mal geword. Hy bring ook slegte boodskappe of siektes van die Sangoma af, maar as jy navraag doen dan kry hulle die boodskap in ‘n droom, die Tokkelossie kan mos nie praat nie. O ja, hy was net snags bedrywig. As Bessie, die melkkoei, baie min melk gehad het die oggend, was dit die "Tokkelossie" wat haar in die nag leeg gesuip het.
Leuk hé.

ik heb het vertaald eigenlijk naar wat de juf zeg maar vertelde. Dat was een beetje aangepast blijkt maar ik heb het bij haar verhaal gelaten. :-)
then €5.99/month after 14 days
Start your 14-day free trial now to publish your sponsored content. Cancel anytime.