" GOD SE HOOGSTE OPENBARING " ('n Bespreking van Johannes 1:14) ; Afrikaans Preek deur Ds. Nico van der Walt : ..........Sonder twyfel is Jh 1:14 een van die merkwaardigste verse in die ganse Bybel. Dit breek verbysterende waarhede vir ons oop. Só ryk is die vers dat ons meer as een Herout daaraan moet wy. Kom ons begin dan van 'n kant af en werk stapsgewyse deur die vers. Eerstens kyk ons na die begrip, "die Woord". DIE WOORD : WAARLIK EN TEN VOLLE GOD ‘ Ons kan.......... ; gans die text dees preek (ende nog veele meer) van ds. Nico van der Walt (nico.vanderwalt@reformed.org.za)[www.facebook.com/nico.vanderwalt.73] kunde gij ook hier lese : ---> www.ingodsveiligehanden.nl/forum/viewtopic.php?f=19&t=2021&p=3109#p3109

" God Se Hoogste Openbaring "